Mar26

Diamonds, A Shirley Bassey Tribute with Anna Davel & Jaconell Mouton

Die Windpomp Teater-restaurant, KKNK, Oudtshoorn

MET Anna Davel (sang) en Jaconell Mouton (klavier) REGIE EN VERVAARDIGER Anna Davel MUSIEK Jaconell Mouton

Diamonds is n viering van die ongelooflike musiek wat deur Shirley Bassey opgeneem is tydens haar loopbaan van ses dekades. Die Sama-wenner Anna Davel sing hoogtepunte uit hierdie diverse en sielvolle sangeres se repertorium, asook van haar eie persoonlike gunstelinge. Die Ghoema-wenner Jaconell Mouton (pianis en vervaardiger) trek vir bekende liedjiesn nuwe baadjie aan, en die gehoor kan uitsien na akoestiese verwerkings van Bassey se grootste treffers, onder meer Diamonds Are Forever, Never, Never, Never, Big Spender, I (Who Have Nothing), Kiss Me, Honey, Honey, Kiss Me, Where Do I Begin, How Do You Keep the Music Playing en I Am What I Am.

R155 / R170